1 November 2017 / Lianda de Beer

Goeie More Lianda

Baie dankie vir die terugvoer. Julle lewer ‘n puik diens.

Heerlike Woensdag vir julle.

Vriendelike Groete

Anelene van der Berg
Houseworx


2017-11-01




11 October 2017 / LIANDA DE BEER

Thanks Lianda

Again, thanks for the hard work your side. Your efficiency and professionalism is impressive and appreciated.

Best regards,
Michael


2017-10-25




24 October 2017 / Carol Ingram

Hallo Carol

Dankie dat jy so oulik en op die "ball" is. Dit is so aangenaam om met mense te werk wat bevoeg is.

Vriendelike groete
Amanda du Plessis


2017-10-25




31 August 2017 / Fiona Compaan

Thank you, Fiona

You and your company have handled this estate wrap up with such professionalism and efficiency.
From my side, as executor, it was an absolute pleasure.
I commend you on a Job well done, and I will definitely recommend you and your company for further business.

Regards

Ian Seddon


2017-10-25




AD Jordaan / Lynne Eagles 9 Junie 2015

Baie dankie Lynne.

Waardeer jou moeite en hulp regtig baie.

Ons doen uiteraard besigheid deur heelwat prokureursfirmas en ek kan eerlik se dat ek nog nie jou gelyke erens ander teegekom het nie. Die effektiwiteit en vriendelikheid van jou diens staan werklik kop en skouers uit bo dit wat ek beleef by ander firmas. Jy kan regtig trots wees.

Groete,

AD Jordaan


2015-06-25




ALIDA JONKER / CHARMAINE REYNOLDS / 30 JUNIE 2015

Liewe Charmaine

Baie dankie dat ons met jou kon deel.

Jou werk is PUIK!

Groete
Alida Jonker


2015-07-01




ANSA JONES / LIANDA DE BEER / 25 AUGUST 2015

Net weereens baie dankie vir die uitstekende diens wat jy aan ons gelewer het Lianda.

Mag dit met jou goed gaan!

Vriendelike groete
Ansa


2015-08-25




Benita Olivier/Lynne Eagles/2 November 2015

Dearest Lynne

You are so good in your job. Thanks for making this whole process easy for us.
You are super and making many hearts happy.

Benita


2015-11-02




CARLIEN PRETORUIS / LIANDA DE BEER / 27 JANUARIE 2016

Goeie more Lianda,

Baie dankie vir die gladde verloop van die transaksie!

Groete
Carlien Pretorius


2016-02-02




Carol Ingram / Steijn Eiendomme / 30 Maart 2016

Hallo Carol,

Baie baie dankie. Ek waardeer dit.

Ek wag dan op jou verdere terugvoerings.

Dis so lekker om saam met julle te werk want julle is so getrou in jul terugvoerings en ek waardeer julle almal wat so hard werk baie. Eddie het voorwaar n uitsoekspan daar by hom.

Dankie daarvoor en baie sterkte en voorspoed om so aan te hou!!!!



2016-04-01




Cecile Jordan / Legal Update / 6 May 2015

Baie dankie vir n baie insiggewende praatjie.

Geniet soos altyd.

Vriendelike groete
Cecile Jordan


2015-06-25




Charmaine van der Linde / Legal Update / 6 May 2015

Rouxlene
Wil julle bedank vir die wonderlike middag! Johan het hom goed van sy taak gekwyt(oortref) en die gasspreker was puik!

Baie dankie dat ons dit kon bywoon.
Vriendelike groete
Charmaine van der Linde (For the love of property)


2015-06-25




Deon Geldenhuys / Estelle von Berg / 26 May 2017

Baie dankie Estelle. Eks baie beindruk met jul persoonlike diens. Jul verstaan hoe verlore ‘n klient kan voel in sulke sake.

Deon Geldenhuys


2017-05-26




Eleanor OOBA / Legal Update / 6 May 2015

Hallo Rouxlene,

Please will you convey our sincere thanks to Eddie, Johan, Corrie and the team for a very valuable and informative session? We are grateful to have been included in your kind invitation and enjoyed the
networking session immensely.

Regards,

Eleanor OOBA


2015-06-25




Elsa Nel / Lynne Eagles 27 July 2015

Thanks very much Lynne for all your hard work, much appreciated.

Regards
Elsa Nel


2015-07-27




Elsabe Pretorius / LIANDA DE BEER / ELOISE SEITZ / 29 JULIE 2015

Baie dankie Lianda, ook vir Elose - dit was 'n plesier om saam met julle te werk.

Groete

Elsabe Pretorius


2015-07-30




Emanicus Raphakgadi / Sude Ludick / 23 June 2015

Good day Sude,

I would like to take this opportunity to thank you for the assistance in the above mentioned transaction. I have really had a perfect service and would most probably conduct future business with the Snyman De Jager firm.

I hope you enjoy the rest of your day.

Kindest Regards,
Emanicus Raphakgadi


2015-07-01




ENSLIN VAN DEN BERG / LYNNE EAGLES / 8 APRIL 2016

Lynne

Thank you for your prompt, effective and professional service!

Regards.

Nic Van der Walt AFP FISA STEP


2016-04-11




Erf 905, The Reeds 16 Dawid Straat/Karien Brazer/26 November 2015

Geagte Mnr. Smit

Hiermee wil ek net met baie dankbaarheid vir elkeen baie baie dankie s, vir elkeen van julle wat gehelp het om bogenoemde transaksie so vining en maklik te verloop. Mens is so geneig om altyd seker te maak as jy ontevrede is, dat almal daarvan bewus is, maar daar word baie min tyd gespandeer om Dankie te s, wanneer dit nodig is.

Ek wil in spesifiek melding maak van Karien se UITSTEKENDE diens, sy was ongelooflik professioneel, verdraagsaam behulpsaam, ten alle tye, was sy meer as bereid om die ekstra myl te loop en my werklik te laat voel dat ek haar eerste en enigste prioriteit was, al was daar berge ander transaksies wat ook haar aandag geverg het. Julle firma sal ek met graagte aanbeveel na ander toe dit sal vir my n voorreg wees.


Vriendelike Groete
Marinda Annandale


2015-11-30




ERIKA ROSSLIND / ANSIE SKINNER / YOLANDI STRICKER / 4 FEBRUARY 2016 /

Goeie more dames,

Ek wil net baie dankie se vir die service excellence wat ons van julle kry. Dis n plesier om met julle te werk.

Geniet julle dag!

Groete


2016-02-09




Esmond Coen / Anja Botha / 16 Mei 2016

Hi Anja

Baie dankie julle is nogal blitsig n

Groete
Esmond


2016-05-16




Fred Claassens / Ria Barnard / 9 June 2015

Thanks for everything Ria.

It was a pleasure working with you.

Kind regards
Fred Claassens


2015-06-25




Gail van der Westhuizen (Realty Check) / Legal Update / 6 May 2015

Hallo Rouxlene,

Dit is ons wat moet baie dankie se. Dit het ons baie raad en advies gegee en die gasspreker het ons sommer weer gemotiveer.

Nogmaals dankie,

Gail van der Westhuizen


2015-06-25




Gisela H van Rensburg / Chad / 8 July 2015

Dear Charmaine

That you for the excellent service rendered iro the registration of two bonds. I wish to mention that Chad has dealt with me in a very professional manner and it has been a pleasure being assisted by him.

Kind regards
Gisela

Prof Gisela H van Rensburg


2015-07-08




Glenda (Pink Cow Properties) / Legal Update / 6 May 2015

Hi Landi

Just a quick note to say thanks so much for an excellent update session, we really enjoyed it and all found it very informative.

Thanks also for my little prize, I will definitely enjoy the shopping!

Could you possibly send us the contact details for Michael Jackson office, as we would like to purchase a copy of his presentation as well.

Thanks once again and have a great week!
Kind Regards,
Glenda


2015-06-25




Gontse Nkoane / Carol Ingram / 29 April 2015

Thanks Carol for every step we went through together. I am now looking for another property around PTA and I wish we can have business again.

I really appreciate the service I received from your office as a whole.
Thanks again and have a blessed day.


2015-06-25




James Seutloadi / Ria Barnard / 3 July 2015

Ria,

I would like to take this opportunity to thank you as well as congratulate you on the way that you handled the transfer of my property. Everything was done speedily and professionally. Your professional advice was greatly appreciated. You were a true partner in the whole transaction.

Wishing everything of the very best in the future.

Regards,


James


2015-07-03




JEANNETTE BELL / JACQUES CILLIERS / 12 AUGUSTUS 2016

Ek wil net graag Mev Bell bedank met haar tyd, behulpsaamheid en kennis, asook hoe "smooth" die laaste koop gegaan het.

Baie dankie Snyman de Jager Prokureurs

Mev Bell is goud werd!!!

Groete
Jacques Cilliers


2016-08-22




Jeannette Bell : 29 Mei 2017

Hi Jeannette.
Ons het die Geldjie ontvang en dank Jou weereens vir Jou Knap hantering van my huis se verkope ek het nooit geworry oor iets nie soos my vorige huise het alles baie goed afgeloop. Ek dink Snyman en De Jager gaan jou eendag baie mis as jy die dag moet aftree 

Kan jy asb net vir my n laaste gunsie doen,
1. die verrekening staat vir my stuur
2. En laat weet wanneer die huis oorgedra is op die nuwe eienaar se naam sodat ek die sleutel van die huis en oordrag vir hulle kan doen.


Kind Regards / Baie Groete
Billy Pienaar


2017-07-04




Jemima Badenhorst Midteam / Legal Update / 6 May 2015

Hallo Landi,

Baie dankie ek sal beslis vir Johan skakel indien nodig en gaan definitief Michael se CD bestel. Dit was baie insiggewend en die twee sprekers was briljant!

Groete
Jemima


2015-06-25




Johan Schoeman / Lynne Eagles / 23 February 2016

Hi Lynne, thanks proof of payment attached

Thank you for excellent service as always!

Thank You/Dankie

Regards/Groete

Johann Schoeman


2016-02-23




Jorina van Rensburg / Anja Botha / 17 June 2015

Hallo Anja

Baie baie dankie vir jou geduld en moeite met my transaksie assok jou geduld met al my vrae.

Jy is regtig n ster.

Die geld is in my rekening en ek kan nou met verligting gaan slaap want dit is nou uiteindelik klaar!!!

Weereens baie dankie vir jou moeite en professionaliteit.

Vriendelike Groete

Jorina van Rensburg
Managing Director
Condyn: Information Security Solution Products and Service Provider


2015-06-25




KERI ASHERSON / LIANDA DE BEER / 30 JUNE 2015

Dear Lianda

Thank you for all your hard work! You are the best!

Best Wishes
Keri


2015-06-30




Key Account Manager / Legal Update / 6 May 2015

HI Julle

Baie dankie ons het weer baie geleer gister.
Nogmaals baie dankie.


Marita de Wet
Key Account Manager


2015-06-25




KHATHUTSHELO PATIENCE MPHUMBUDE / LAWRENCE MALAPILE / 1 JULY 2015

Dear Ria

I would like to express appreciation regarding the interaction I had with Lawrence yesterday (30 June 2015) while signing my bond documents.

The professionalism he displayed, despite the endless questions that I asked him, should be applauded.

Judging by that, I can tell that I would not mind doing business with Snyman and de Jager Attorneys in future.

Keep up the good work.
Khathutshelo Patience Mphumbude (Ms)


2015-07-01




Kim (Pink Cow properties) / Anja Botha / 9 June 2015

Dear Phillip, Angelique and Jenny,

We would like to confirm the registration of 7 La Pago on Friday 20 March as per communication received from the transfer attorneys, Snyman de Jager.

Congratulations on a successful property transfer and thank you for allowing Pink Cow Properties to assist with the sale.

We wish you much happiness in your new homes.

Please do not hesitate to contact us if there is any other info you need or for any future property related matters.

Thank you Anja for your prompt service with this transfer.

Many thanks.

Kind Regards,
Kim


2015-06-25




Leandri / Karien Brazer / 31 Mei 2016

Goeie more Karien,

Baie dankie vir jou uitstekende werk! Ons waardeer dit opreg dat jy deur die hele proses ons heeltyd self op hoogte gehou het en ingelig oor die gebeure. Sal julle defnitief vir almal aanbeveel.

Groete,
Leandri


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Middag Landi,

Van Midteam se kant af wil ons Snyman de Jager bedank vir die opleiding en eetgoed vandag. Dit was die beste wat ons nog gehad het. Dit was briljant!
Nogmaals baie dankie.


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Baie dankie vir n uitstekende oggend. Jammer ek moes op n stadium uit vir n afspraak, maar alles was in baie goeie styl gedoen. Die inhoud van die aanbiedings was ook relevant en op n baie ho vlak.

Vriendelike groete
Osie


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Goeie mre

Baie dankie vir die uitnodiging, ek waardeer dit opreg en het dit baie geniet!!
Lekker dag
Stefan T
Just Property


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016


Baie dankie weereens vir n pragtige funksie.

Groete
Elise Schuld
Remax Jowic


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Dankie, dit was n goeie opleiding sessies soos altyd. Johan is talentvol.

Groete
Karin Piek
Remax Jowic


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Hi

Thanks so much for yesterday, it was awesome and we all thoroughly enjoyed the morning!

Kind Regards,
Glenda
PINK COW PROPERTIES


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Goeie dag

Ek het regtig daarby gebaat deur daar te wees.

Groete

Annelise Parkins
TOPNET


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Weereens my opregte dak vir die pragtige en leersame oggend wat julle firma aangebied het. Dit was regtig heerlik en baie relaxing. Waardeer dit om dit saam te kon deel.

Marianne Delport
Beacon Propeties


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Hi,

Baie dankie vir julle.Soos altyd was dit puik georganiseer en van 'n baie goeie gehalte.

Groete

Johan Basson
Remax Jowic


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Goeiemore

Baie dankie vir n heerlike oggend.

Groete,


Lizelle Hugo
Topnet Centurion


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Goeie more,

Dit is altyd lekker om die Legal Updates by te woon.

Gesende dag vir julle.


Christa van Nieuwenhuizen
Professional Practitioner Real Estate


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Goeie mre

Ons wil vir julle baie dankie s vir die wonderlike oggend wat ons saam met julle kon spandeer, elke aanbieding was vir ons baie waardevol.

Beste groete en geniet n fantastiese dag,

Matty Stevenson
Topnet Centurion


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Hi

Duisend dankies weereens vir gister se puik aanbieding.

Beide sprekers was uitstekend en die venue perfek!

Kind regards/ Met vriendelike groete

Marie Stolz
REMAX INFOGLOBE


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Baie dankie

Dit is altyd lekker om na n spreker te luister wat n spesialis op sy gebied is en wat ook die gawe het om dit oor te dra aan ander.

Johan het ons mense se aandag vir die volle tyd gehad. Hy is fantasties.

KOOS
REMAX


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 1 JUNIE 2016

Hi

Thank you guys again for a super informing and entertaining session.

I think you should take over the CPD from the board, they are a mess .

Regards Vic van Schoor


2016-06-07




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / ANITA DU TOIT

Hallo Landi
Baie dankie vir gister.

Dit was goed. Die noodhulp was baie leersaam en gewys hoe min die man op straat eintlik weet.

Groete
Anita du Toit


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / ANNELINE KUYLER

Hi Landi,

Baie dankie vir gister, dit was baie interessant en leersaam.

Ons waardeer dit!

Vriendelike groete
Annie


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / ELNA JOUBERT

Hi Landi,

Baie dankie vir die Legal update Ek het dit baie intersant gevind en Johan Muller was soos gewoontlik puik gewees.

Sal altyd sulke opleiding bywoon.

Dankie vir die geleentheid.

Vriendelike groete

Elna Joubert


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / JAN MARAIS

Goeie dag Landi,

Baie dankie vir die uitnodiging. Ek het dit baie leersaam gevind.

Groete
Jan Marais


2015-09-18




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / JEMIMA BADENHORST

Hallo Landi

Weereens baie leersaam en professioneel aangebied dankie julle.

Groete
Jemima Badenhorst


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / LINDA DUNNE

Hi Landi,

Doen so voort, anders en leersaam

Groete
Linda


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / MARIDA SNYMAN

Hi Landi

Baie dankie. Dit was regtig baie insiggewend. Ek sit juis tans mt n transaksie waar die verkoper gelikwideer is nadat my koper waarborge gelewer het. Dankie dat julle vir ons toepaslike inligting gee.

Johan is werklik n goeie spreker.

Groete
Marida Snyman


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / MATTY SMITH

Hallo julle,

Baie dankie weereens vir vandag!! Julle hou ons op ons tone met al die wonderlike inligting wat julle altyd so mildelik met ons deel.

Ons is so gelukkig om mense soos julle in ons lewens te he!!! Snyman De Jager BO!!!!!

Vriendelike groete,
MATTY SMITH


2015-09-18




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / NIC SLABBERT

Baie dankie, dit was heel aangenaam en interresant.

Ek het baie gelag vir daardie medic! (stout mannetjie!)

Nic Slabbert


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / NIEL BEZUIDENHOUT

Landi,

Ek se dankie dit was baie goed en lekker.

Groete
Niel Bezuidenhout


2015-09-18




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / PAT VAN DEN HEEVER

Hi Landi

Thanks once again for an enjoyable learning session.

Much appreciated especially when the guest speaker was so good!

Blessings
Pat


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / RENSIA KEELEY

Hi Landi,

Baie dankie vir die uitnodiging!

Vir my was dit absoluut uitstekend en ook die feit dat dit nie die hele dag in beslag geneem het nie was n groot pluspunt.
Groete,
Rensia


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / RIKI ROOS

Hallo Landi,

Baie dankie vir gister dit was regtig baie leersaam en ook ontspanne
want ons het so lekker gelag maar die onderwerpe wat julle bespreek het
het selfs n ou agent wat al jare in die bedryf is nog iets geleer.

Ons bedank julle en vertrou dat ons baie kan verkoop om vir julle die oordragte
te stuur.

Groete
Riki Roos


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / SULA NEUHOFF

Hi Landi,
Baie dankie vir al die moeite wat julle doen met die legal updates.
Ons waardeer en geniet julle aanbiedinge altyd baie!
Doen so voort!
Groete
Sula


2015-09-18




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / SUSAN (SUZEL ESTATES)

More Landi

Die "legal update" was baie leersaam. Johan se kort bondige voorlegging is altyd "a eye opener"....
Die "first aid" ook prakties toepasbaar in ons industrie.

Baie dankie vir al jou moeite en jul firma wat ons agente bystaan.

Groete

Susan (MPRE)
Suzel Estates cc


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / VALERIE POLE

Hello Landi

Dit was fantasties, ek het geen voorstelle nie.

Johan Muller is so goed, ek geniet dit baie en hy verduidelik alles so goed in "layman's" terme wat ons goed kan verstaan.

Kind regards,
Valerie Pole


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / VIC & LYNNE VAN SCHOOR

Hi Landi

Soos gewoonlik het ons die dag geniet. Julle is die beste!

Groete
Vic en Lynne van Schoor


2015-09-21




LEGAL UPDATE : 17 SEPTEMBER 2015 / ZELDA RALL

Hallo Landi,

Baie dankie aan julle en almal by Snyman de Jager wat gister moontlik gemaak het.

Dit was baie leersaam en insiggewend en ek het dit baie geniet!

Sal laat weet as daar nog voorstelle is.

Lekker dag!
Groete
Zelda Rall


2015-09-21




Lenie Visage / Lynne Eagles / 17 September 2015

Thank you Lynne!!

I appreciate the professional manner in which you handled the transaction. Youre a star!

Kind regards,
Lenie


2015-09-18




Lianda de Beer / Beverley Strydom / 29 Junie 29016

Halleluja! Baie, baie dankie vir al jou moeite. Hoop hulle waardeer jou daar, want jy maak regtig n verskil.

Groete,
Bev


2016-07-11




Lianda de Beer / Lorraine Carr / 1 April 2016

Many thanks for your professional service.
Please thank your entire Midstream staff will come spoil them Monday
They were a pleasure to deal with.
Much appreciated
Lorraine Carr


2016-04-01




Liande de Beer / 7 April 2017

Hi Jessica/ Lianda,

Thank you very much. I will definitely suggest you to friend and family for transfers etc.

Kind Regards

Christo Yzel


2017-04-10




Mamosali : Lianda de Beer / 8 March 2016

Many thanks Lianda for the manner you have conducted yourself throughout this difficult process. Finally I can sleep well at night


Sincerely
Mamosali


2016-03-08




MANSUKH M CHHIBA / CHOPROP / ANJA BOTHA / 23 MAY 2017

Hi Anja
Thank you for your prompt response, and many thanks for the impeccable service you and your company provided us.

Have a pleasant day…

Rgds
Mansukh M Chhiba
CHOPROP


2017-05-26




Marie Vosloo / Legal Update / 6 May 2015

Hi Landi,

I would like to return the thanks to you and everybody at Snyman de Jager. It was one of the most successful and interesting Legal Updates and Mikael Jackson was great.

I enjoyed the fact that the presentation by Johan Muller was short and to the point and the different court cases are always interesting to hear about.

I will surely join you for the next update.

Kind regards

Marie Vosloo


2015-06-25




MARYKE LUBBE / RIA BARNARD 17 Desember 2015

Hi Ria

Van my kant af baie dankie vir al jou moeite, verduidelik, hulp en geduld met beide my transaksies! Ek waardeer dit ongelooflik baie! Die diens wat ek by Snyman De Jager in spesifiek van jou af gekry het was voortreflik en ek sal jul beslis vir enige persoon aanbeveel.

Hierdie hele transaksie het so glad verloop te danke aan jou!

Geniet die Kersseisoen en lekker rus. Hopenlik kan ons in die toekoms weer saam werk!

Vriendelike groete

Maryka


2016-01-06




MICHAEL LYNCH / LYNNE EAGLES / 21 JULY 2015

Hi Lynne,

The payment seems to have been successful.

Thanks for the excellent service!

Michael Lynch


2015-07-21




MICHELLE SNYMAN / DINA VAN EEDEN / RIA BARNARD / 13 AUGUSTUS 2015

Hi Ria / Dina,

Hiermee bewys van betaling...dankie vir julle goeie diens en vriendelikheid!

Vriendelike Groete / Kind Regards,

Michlle Snyman


2015-08-17




MPFARISENI MUDAU / RIA BARNARD / 29 JUNE 2015

Morning Ria

May I take this opportunity to thank you for the way you have handle my transaction and the professionalism you have shown throughout the process. The guidance and advice you have given me has help to make the process easy.

Keep up the good work.

Mpfariseni Mudau


2015-06-30




Mr Bart Schoeman

"I have completed more than one transaction with your firm over the last 25 years and have never had any regrets. Your staff is incredibly helpful and professional. They truly walk the proverbial extra mile for my clients".


2015-06-25




Nic v/d Berg Remax Jowic

Beste Anja,

Ek het mos al gese jy is n ster en n akte tikster duisend

Baie dankie.

Regards,

Nic van den Berg


2015-06-25




NIC VAN DEN BERG / LYNNE EAGLES / 8 APRIL 2016

Lynne

Thank you for your prompt, effective and professional service!

Regards.
Nic van den Berg


2016-05-16




Phillip Engelbrecht

Beste dames en heer,

Baie dankie vir jul voortreflike diens met die verkoop van my (en my ma) se eiendom.

Indien moontlik (en wanneer) sal ek jul firma beslis aanbeveel vir iemand wat eiendom verkoop!

Baie dankie nogmaals

Phillip Engelbrecht


2015-06-25




Ria Barnard / 3 Julie 2017

Dear Ria,

I would just like to personally thank you for the work on the transfer. You were exceptional to deal with and you kept us informed all the way. You were always on top of everything.

Thank you once again.

Regards
Vicky Pretorius


2017-07-04




Ria Barnard / Jan Dopoto / 4 July 2016

Morning! Ria

I should be the one to thank you guys for all the assistance you gave me.
I really appreciate it. As for the new place, so far so good.
We re enjoying the place.

Regards
Jan Dipoto


2016-07-11




Ria Barnard / Louis en L-Ana Venter /30 Junie 2016

Hi Ria
Hiermee wil ons net julle hartlik bedank vir al die goeie werk wat gedoen was sover gedurende die verkope van ons huis en ook met die aankope van ons nuwe plek. Julle is werklik 'n staatmaker maatskappy wat ek definitief sal aanbeveel by ander mense. Ek wil net hiermee bevestig dat alle persone/maatskappye wat by hierdie transaksies betrokke was betaal is en dat ons nie iemand nog moet betaal nie.
Ons wag nou net vir die transport aktes om afgehandel te word.

Weereens baie dankie.
Louis en Le-Ana Venter


2016-07-11




Ria Barnard : Johann Krynauw : 19 Augustus 2016

Middag Ria,

Langs hierdie weg wil ek jou graag bedank vir die uiters flinke, hoflike en professionele diens wat ek van jou ontvang het tydens die afhandeling van my verkooptransaksie met Freeman. Hierdie oordrag was voorwaar pynloos!!

Baie dankie weereens en doen so voort - jy is werklik 'n Staatmaker!

Beste groete,
Johann Krynauw


2016-08-22




SUE HAINS / LYNNE EAGLES / 13 MAY 2016

Good afternoon Lynne

Thank you so much for all of the effort and time that you and the rest of your organisation have put into helping us.

Regards
Sue Hains


2016-05-16




Tewie Willemse / Lianda de Beer / 27 Januarie 2016

Lianda,

Baie dankie vir die laat weet.

My dank aan almal wat n bydrae gelewer het om die transaksie vlot te laat verloop!

Regards/Groete,

TEWIE WILLEMSE


2016-02-02




Theuns Pienaar/Karien Brazer/31 Augustus 20145

Hi Karien,

Ek wil net begin deur te s baie dankie vir al jou hulp en goeie diens wat hierdie transaksie aanbetref. Julle was enduit professioneel en mens kon telkens die gevoel kry julle's in beheer en weet presies wat om wanneer te doen. Ek het nooit nodig gehad om op te volg of iets nie, als het net vlot verloop, baie dankie daarvoor. Ek sal enige dag weer van julle dienste gebruikmaak, alhoewel ek nou liefs nie binnekort weer wil huis koop of verkoop nie :-)

Theuns Pienaar


2015-08-31




Wilhelm Steijn (Steijn Eiendomme)

Goeie Middag Eddie.

Ek wil regtig vir julle baie bedank vir vandag.

Julle is n wenspan baie dankie.

Groete
Wilhelm Steijn


2015-06-25




Willie Smith / Carol Ingram / 26 June 2015

Dankie Carol vir goeie diens van jou kant af .

Beste wense
Willie Smith


2015-06-26